Academy of Business Evolution & Leadership

ABEL spits hom toe op bestuursopleiding vir gevestigde entrepreneurs en hulle personeel.

Ons Afrikaanse bestuurskursusse word vanaf Mei 2003 aangebied. Verlang u verdere besonderhede? Tree solank met ons in verbinding.



ABEL's courses are also available in English.

Details of our Project Management courses are currently available at ProjectManagement.co.za
ALGEMENE BESTUUR, PROJEKBESTUUR